Christa & Johan
Saterdag, 4 April 2026
14:30 vir 15:00
Cradle Valley, Muldersdrift
345 dae om te gaan!
Verblyf
Venue
Die seremonie en huweliksonthaal is beide by Cradle Valley.
Ons vra dat almal asseblief reg, netjies en teenwoordig sal wees vanaf 14:30.
Gaan asseblief na ontvangs met aankoms om na die wagarea begelei te word.
Verdere Inligting
-
RSVP datum
Die laaste dag om te RSVP is die 4de Januarie, 2026. Moet nie uit mis nie!
-
Venue
Die troue word by Cradle Valley gehou.
-
Tyd
Alle gaste moet asseblief teen 14:00 op die venue wees en teen 14:30 in die kapel hul sitplekke inneem.
-
Kleredrag
Die kleredrag is semi-formeel. Geen plakkies of kortbroeke nie.
-
Metgeselle
Geen metgeselle word toegelaat nie, tensy 'n metgesel op jou "save-the-date" aangetoon was.
-
Geskenkelys
Julle bywoning is geskenk genoeg :)
-
Kroeg
'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.
-
Venue akkommodasie
Indien u op die venue slaap, is check in tyd 12pm Saterdag en check out teen 10am die volgende Sondag. Ontbyt word bedien tussen 8am en 10am op die Sondag.