Christa & Johan

Saterdag, 4 April 2026

14:00 vir 14:30

Cradle Valley, Muldersdrift

345 dae om te gaan!

Verblyf

Verblyf

Cradle Valley het 'n beperkte hoeveelheid verblyf vir die aand van die troue.

Indien julle sou belangstel om op die venue te slaap, stuur vir ons asseblief 'n boodskap, anders kyk gerus na die verskeie ander opsies op die kaart.

RSVP

Kom deel die spesiale dag saam met ons! RSVP asseblief met name soos aangedui op uitnodiging teen 4 Januarie 2026.

Verdere Inligting